Boeke / Books

Special offer during the S.A. Covid-19 lockdown

Ouerskap in Praktyk

Practical Parenting

Die boekreeks Ouerskap in praktyk, waarvan die boek "Verstaan jou Kind" ’n eerste en inleidende bron is, poog om die vrae wat ouers vra te akkommodeer.

 

Hierdie boekreeks se doel is om saam met ouers ’n pad te stap met hul kinders – om saam die kinders te sien ontwikkel tot verantwoordelike en selfgeldende landsburgers. Toepassing van die inhoud behoort ouerskap te vergemaklik.

This book attempts to accommodate the questions parents ask.

 

The purpose of this book series is to walk a distance with parents and their children – to see these children develop into responsible and assertive citizens. Application of this content should simplify the task of raising children.

R40.00

Buy

R40.00

Buy

© Psychology Education (Pty) Ltd  •  2020. All rights reserved. Designed by JSquare Studio